
Testimonials
We are thrilled to receive wonderful testimonials from our clients! Your feedback inspires us to continue delivering the best supplements possible. Thank you for trusting us and sharing your experiences; it truly means the world to us!
Salomie Potgieter
Ek wil graag my gesondheidsreis met die wêreld deel en ek hoop die boodskap bereik baie mense. Op 17 November 2025 is my man se suiker telling 30.0. Skielik sit ek voor n kruispad - gaan ek hospitaal toe of gaan ek na James Lehmann toe met my man. James Lehmann het ons gehelp met die regte dieet en my man het dadelik met Lehmann Wellness se medikasie begin. James was stap vir stap saam met ons - hy het elke keer alles so mooi in diepte verduidelik oor wat in die liggaam gebeur. Vandag is my man se suiker 7.4, 'n wonderwerk. Deur dr James se raad, hulp, bystand en leiding is my man gesond en sy lewe is gespaar. Ek dank God dat hy James op ons pad gebring het.
Felisity
Toe begin ek Dr James se Carotina olie en healing oil gebruik. En hy het ook gese ek moet baie tiemie gebruik ek het sommer vir my tee gemaak en 3 koppies op ‘n dag gedrink. Ek is werklik ‘n ander mens. Ek slaap beter. Daai doodse moegheid is weg en my hartkloppings ook. Ek het agtergekom dat my suiker telling ook gestabiliseer het - dit spring nie meer op en af nie. Werklik ek is so dankbaar vir al Dr James se raad en medikasie. Mooi dag vir julle almal.
Juanita Nel
Ek wil getuig!!!
Ek was op staatsmedikasie: Statins vir my cholestrol, 2 soorte höe bloeddruk pille, hartpil vir Angina, allergiepil en waterpil, en my bloeddruk het al hoe höer gegaan. My bene was by 10h00 in die oggend tot by my kuite geswel.
James Lehmann het my gehelp speen van al my pille en ek gebruik nou geen staatsmedikasie nie.
My bene swel niks en my bloeddruk is konstant normaal.
Ook jul hartpil, Heart and Vascular. Die pyne in my linker bo-arm en hartsteke is weg.
Ek gebruik Opti- Renu vir my öe en my sig het verbeter.
Ek het vinnig uitasem geraak en moegheid gehad en jul Disease Free Modulator help my so baie, want ek het krag en energie en word nie moeg nie.
Waarlik, ek voel 'n ander mens en ek kan die Here nie genoeg dank vir jul hulp nie.
Magda Hanekom
Ek wil net vreeslik baie dankie sê vir die dieetplan - dit help my ongelooflik baie en ek hou streng daarby en voel goed. Baie dankie vir jou tyd en opoffering. Ek is regtig so dankbaar vir ‘n eenvoudige eetplan en een wat jou gesond laat voel. Ek het weer begin oefen en dank Abba Vader vir ‘n dr wat bereid is om kennis te deel om mense gesond te kry en nie net geld te maak nie. Nogmaals dankie aan julle as span en al jul geduld met almal. Blessings!
​
Zambia
Ek gebruik tans Dr Lehmann se Remarkable Anti-Inflammatory Treatment en my lewer het teruggekeer na normaal.
​
​
​
​
​
​
​
​
​
Kathleen Naude
My dogter is vandag gedoen vir haar galblaas. So twee weke terug toe koop sy die TUDCA pille op Dr James se aanbeveling. Die galstene was soveel kleiner dat die dr die vorige x-strale aangevra het. Sy kon nie glo wat sy sien nie, op die x-strale van ‘n maand terug was hulle so groot soos jou duimnael en nou kleiner as ertjiepitte.
​
​​​​
​
​
Erika Rademan
I saw James Lehmann with regard to my muscle loss within my body, no other doctor seems to be able to help me, most say it is all in my head, and or everything checks out to be normal. He recommended small tweaks in my diet and the inclusion of his Chicken Bone Broth. I found, within the first 3 days of using it, a huge improvement in my leg functioning. I can now walk without my cane for an hour or two. His Chicken Bone Broth is a wonderful product. ​​​​​​​
Retha Kleinhans
Ek moet dit net sê, die belangrikste, ek gee my HEMELSE VADER al die eer. Dankie vir wysheid en insig vir Dok om die middels te kon ontwikkel.
Ek wil net graag sê, ek is’n tipe 1 diabeet, al vir 53 jaar. My nierfunksie was 42 en is nou 56, met die gebruik van James Lehmann se URI-Guard. My HBA1c is 6.2. Ek volg James Lehmann se voedselvoorskrifte asook sy MultiFuction Complex.
Veronica Venter
Net 'n getuienis...
My man het dadelik jul medikasie, L-Lysine gekoop nadat ek heel toevallig gesien het dat u dit ook aanbeveel vir gordelroos. Hy het regtig baie sleg gevoel en die uitslag het gejeuk en gebrand. Na die 2de dag was hy al beter en by die 3de dag het die uitslag baie verbeter. By dag 5 was hy gesond en die uitslag weg. Baie dankie - hy is 100% en ons bid die Here se seën op julle werk!
Dienkie van Zyl
Ek loop nou al jare lank met Hashimoto’s, en sedert omtrent 2010 ook met pyn in my vingers, bene – sommer my hele ou lyfie. Ek het al miljoene rande uitgegee aan medikasie en natuurlike middels. Ek was skepties, want dit was net weer geld wat ek moes uitgee, met hoop dat dit dalk sal werk. Maar die hoop beskaam nie, sê die Woord.
​
Ek het op 13 Desember begin met MiTHY & Modulator. Ek weet nie of ek my verbeel nie, maar die pyn in my vingers en my hele liggaam het drasties afgeneem. Ek gaan vanaand begin met my Brain Nourishment Oil.
Antoinette Doyle
Ek het fantastiese resultate met die Anti Inflammatory. Ek wil nie te gou opgewonde raak nie, dis dalk die oplossing vir my ekseem, ek weet nie. Maar die afgelope 4 dae het ek GEEN MAAR GEEN gebrand, gejeuk of krapperigheid op my vel nie. Het 24/7 met dit gesit. EK BID dat dit my oplossing sal wees. Moeg gesoek vir 'n antwoord op die ekseem, regtig waar. Sal die Anti Inflammatory koop vir solank as wat ek dit kan bekostig.

